Cinnabons

CINNABONS

  1. 1 Rol skilferkorsdeeg (sny in die helfte en rol elke gedeelte bietjie dunner uit.)
  2. Smeer gesmelte botter met kwassie oor
  3. Gooi soveel bruinsuiker en kaneel oor soos wat jy voor lus voel
  4. Rol op en plaas in gespuite muffin pannetjies
  5. Bak in oond by 180 C tot gaar, bruin en opgepof (so om en by 15 na 20 min)
  6. Gooi die volgende versiersuikermengsel oor sodra dit uit die oond kom: Meng 1tl stroop met 1 eetl melk en gooi 3 koppies versiersuiker by en meng tot gladde pasta
  7. Gooi met teelepel die versiersuikermengsel oor die warm kaneel rolletjies en geniet!

(Resep deur Kreatiewe Kos Idees)

Aantal kere besoek: 4569

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Warm Aartappelslaai
Warm Aartappelslaai...meer
Aartappel-souttert
Aartappel-souttert...meer
Skaapskenkelpot met kluitjies
Skaapskenkelpot met kluitjies...meer
Spekvleis-en-spinasie-tertjies
Spekvleis-en-spinasie-tertjies...meer
Stampmielies
Stampmielies...meer
Room Hoenderpot
Room Hoenderpot...meer