Aartappel Sop

Bestanddele:

  • 2-3 Medium aartappels per persoon(skil en sny in blokkies)
  • Room (250ml)
  • Bacon ( 1 pakkie in stukkies)
  • Sampoeine (skywe gesny)
  • Speserye - Aromat, Gemaalde swart peper, garlic + HErb mengsel, Veggie spices
  • Botter

Metode:

  1. Braai bacon tot gaar in botter
  2. Braai sampioene in botter en spice met garlic+herb mix, aromat en swart peter. Moenie laat sous wegkook nie.
  3. Kook blokkies aartappels tot sag. dreineer water en mash aartappels tot fyn.
  4. Gooi bacon en Sampioene met sous en al en meng met die aartappels
  5. Gooi room by en meng goed.
  6. sit plaat op laer hitte en laat mengsel prut.
  7. verdun aartappels verder met melk tot dikte wat verkies.
  8. onthou room verdik ook mengsel.
  9. As te dun is kan jy mengsel altyd met 'n pakkie "smash" weer verdik.

GENIET!!!

Aantal kere besoek: 7606

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Brandewyn-en-Coke T-Been
Brandewyn-en-Coke T-Been...meer
Jan Braai se Hoenderstukke
Jan Braai se Hoenderstukke...meer
Mengeldrankies: 3 gunstelinge
Mengeldrankies: 3 gunstelinge...meer
Crumbed Mushrooms
Crumbed Mushrooms...meer
Gemmerkoekies
Gemmerkoekies...meer
Hamburger Patties
Hamburger Patties...meer