Klapperys

BESTANDDELE:

  • 1 blikkie kondensmelk
  • 3 eetlepels margarien
  • 500g versiersuiker
  • 200g klapper

METODE:

  1. Mikrogolf kondensmelk en margarien in 'n DIEP bak vir 2 minute op hoog.
  2. Voeg by die versiersuiker en klapper.
  3. Mikrogolf vir 6 minute op hoog, sny terwyl lou warm.
  4. As jy nou soos ek nie regtig 'n bakster is nie en sukkel om die pienk en wit so mooi saam te kry, maak eerder 2 x batches aan, een wit en een pink/blou/groen.
Aantal kere besoek: 11659

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Gesmoorde Beesstert
Gesmoorde Beesstert...meer
Bar One Trifle
Bar One Trifle...meer
Mosterd Vinaigrette vir Slaaie
Mosterd Vinaigrette vir Slaaie...meer
Aartappel-souttert
Aartappel-souttert...meer
Frikkadelle
Frikkadelle...meer
Grondboontjie-broslekkers
Grondboontjie-brosl...meer