Pynappelskuim

BESTANDDELE:

  • 380g  (1blikkie) laevet – ingedampte melk
  • 80g    (1 pakkie) pynappeljellie
  • 250ml(1koppie) kookwater
  • 440g  (1 blikkie) fyn pynappel

 

METODE:

  1. Plaas ingedampte melk in vrieskas vir 5 uur.
  2. Maak jellie met kookwater aan en roer tot glad.
  3. Plaas in yskas vir ongeveer 1 uur tot dit net wil begin stol.
  4. Klits koue ingedampte melk tot styf.
  5. Roer pynappel en jellie by ingedampte melk.
  6. Skep in individuele bakkies of een groot bak.
  7. Plaas in yskas tot gestol.
Aantal kere besoek: 5730

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Appelkoek
Appelkoek...meer
Aartappel Sop
Aartappel Sop ...meer
Ontbyt-Potjie
Ontbyt-Potjie...meer
Plaatkoekies
Plaatkoekies...meer
Gebakte Sagopoeding
Gebakte Sagopoeding...meer
Tuna Tert
Tuna Tert...meer