Pannekoek

 

500 ml koekmeel

2 tl bakpoeier

2 ml sout

2 eiers

1 koppie melk

1 koppie water

1 eetl asyn

2 eetl olie

 

Meng alles goed en bak!