Bestandele:

  • 4 eetlepes Olie
  • 1 eier
  • 3/4 Koppie Melk
  • 1 Koppie meel
  • 2 teelepels bakpoeier
  • 1 1/2 Koppie gerasperde Kaas

 

Metode:

  1. Meng alles saam en dan maak jy dit in die snackwich gaar!!
  2. Bedien saam met 'n braai. Sny oop en sit botter en sommer 'n groenslaai in
  3. Vir variasie kan jy ook nog 'n koppie gerasperde viennas byvoeg voor jy dit in snackwich sit.