Bestandele:

  • Brood deeg
  • 250ml Room
  • Bruinsuiker

 

Metode:

  1. Smeer diep oondpan en voorverhit oond tot 180C.
  2. Maak deeg in klein balletjies (so bietjie groter as 'n mince bolletjie) en pak in oondpan.
  3. Gooi room bo-oor en die bruin suiker bo oor dit oor deeg.
  4. Bak in oond tot gaar.

 

Heerlik saam met Braaivleis of as ontbyt broodjie.