Aartappel-koekies

 

  • Rasper aartappels (hoeveelheid kan geskat word)
  • 1½ teelepel sout
  • 250ml Bruismeel
  • Peper na smaak
  • 1 x groot gerasperde ui
  • 3 eiers

 

Meng alles saam tot ‘n stywe deeg .

Bak in genoeg olie tot bruin .