Café Latte

 

Verhit 200ml volroommelk in ʼn kastrol tot net voor kookpunt.

Klits tot melk ʼn lekker skuim vorm. Gooi in glas.

Gooi 50ml espresso-koffie by net voor jy die latte drink.

 

Bron:  Sarie