HOT TODDY

Bestanddele

1 blokkie suiker
kookwater
60ml jenewer of helder rum of whisky of brandewyn 
'n skyfie suurlemoen

Metode

1. Gooi die suiker in 'n kort glas en vul twee derdes van die glas met die kookwater.

 
2. Voeg die alkohol by en garneer met 'n skyfie suurlemoen.

 

Bron:  Beeld (Plus)