Oreo Koekie Melkskommel

Bestanddele

500 ml sjokolade roomys

187 ml melk

6 Oreo koekies

25 ml Bailey se Ierse Room

Geklopte room vir garnering

Oreo koekies vir garnering

 

Metode

1. Plaas die bestanddele in 'n menger.

2. Meng op vinnige spoed totdat die mengsel glad is.

3. Voeg roomys by vir 'n dikker melkskommel of meer melk

    vir 'n dunner melkskommel.

4. Garneer met geklopte room en 'n Oreo koekie.

 

Bron: 50 Dekadente Melkskommel Resepte - Brenda Van Niekerk