Hierdie is 'n ou familie resep wat ons by Michelle se peetma, Tannie Marietjie Coetzee gekry het.

 

BESTANDELE:

  • 1 Yster Pampoen (so silwer pampoen)
  • 500g vrugte koek mengsel
  • 1 bakkie dik room

METODE:

  1. Verwyder boonste gedeelte van die pampoen om deksel te vorm
  2. Verwyder al die pitte
  3. Sit koekmengsel in en dan die room
  4. Sit pampoen deksel terug
  5. Bak in oond teen 120 grade C vir 3 ure

WENK:  Tannie Marietjie sê sit in pan met bietjie water en bak.  Vul water aan as dit min word anders sal pampoen aanbrand.