Klein koekies

 

2 kop meel

2 kop klapper

2 kop oats

2 kop rice krispies

4 teel bakpoeier

2 eiers

2 kop suiker

½ kop margarine

 

Room eiers, suiker en margarine.

Voeg al die bestandele by.

Rol in balletjies, druk plat met furk.

Bak by 180*C vir 10-12 min.