250ml Kookwater

50gr Margarine

250ml Koekmeel

2ml Sout

150ml Suiker

2 x Eiers(geklits)

10ml Bakpoeier

 

Smelt margarine in kookwater, voeg res van bestandele by, laaste die bakpoeier, gooi in gesmeerde jelring,       mikrogolf vir 7 min op hoog.

Bolaag - 30gr margarine, 20ml marmite.  Smelt saam en gooi bo-oor.