1 x Blik Kondensmelk

4 x Blikke Water

5 x Hoogvol eetlepels Mazina(of 7 gewone groot lepels)

2 x Eiers

¼tl Sout

3 x Eetlepels Botter

1tl Vanilla

 

Verhit kondensmelk en water, voeg botter by,

Verhit tot net voor kookpunt

Haal af van stoof

Maak Mazina aan met 1 x blik water en gooi by melk

Verhit weer tot net voor kookpunt

Klits eiers en gooi dan by melk

Gooi Vanilla in

Roer aanhoudend tot dik en gaar, gooi in kors

 

Kors

1 x Pakkie Tennis Beskuidjies fyngemaak