Bestandele:

 

  • Eiers,
  • Bacon/ Ham
  • Kaas

 

Metode:

  1. Smeer 'n muffin pan vooraf. Voorverhit oond tot 180C.
  2. Sit bacon/ham stukke onder in muffin pan sodat bodem en kante bedek is.
  3. Breek eier binne in.
  4. Sit in oond en hou dop. Sodra eier begin gaar word kan kaas bo-op gestrooi word.
  5. Bak tot kaas gesmelt is en eier die verlange gaarheid bereik het.
  6. bedien met roosterbrood.