Bully Beef Spaghetti Skottel

Bestanddele

500 ml spaghetti, gaar en gedreineer

1 blik pitmielies

1 blik bully beef, fyngemaak

1 groot tamatie, geskil en fyngekap

1 ui, fyngekap

25 ml pietersielie

1 green pepper, gekap

sout en gemaalde swartpeper

2 eiers, geklits in 125 ml melk

 

Metode

Meng alles deurmekaar.

Gooi in oondvaste bak en rasper so 200 gr kaas bo-oor.

Bak vir ongeveer 1 uur teen 180 grade C tot gaar en goudbruin.

 

Bron:  Koskapperjolle 2 (Facebook)

Foto:  Koskapperjolle 2 (Facebook)