Armman se Poeding – Oos Vrystaat

Maklik en verslawend.....

Stroop (kook saam)

3k water

1k suiker

1tl gemmer / kaneel

Beslag

half koppie appelkooskonfyt

2 tl koeksoda

1.5 koppie meel

half koppie margarien

Kwart tl sout

Kwart koppie warm melk

Hoe doen jy dit

Meng konfyt en botter in kastrol tot smelt

Los koeksoda op in kart koppie melk

Roer koeksoda mengsel vining by konfyt mengsel

Gooi meel en sout in en roer vining tot glad

Skep lepels vol in kokende stroop in kastrol (kluitjie styl)

As alles in die kastrol is sit plaat op lag en sit deksel op

Stoom vir so 15 – 20 minute – by the way hoe langer jy hom stoom (lekker toffierig)

Bedien met vars room en vla