Bestanddele:

 

Metode:

  1. Meng die koekmeel, komyn, paprika, koriander en gedroogde roosmaryn saam in 'n bak.
  2. Gooi die lamsnek in die meel en bedek goed.
  3. Gooi die olie in 'n pot en braai die volgende vir 5 minute saam:  die meelbedekte lamsnek, uie, seldery, knoffelhuisies en groen soetrissie.
  4. Gooi die oorblywende meelmengsel in die pot saam met die hoenderaftreksel, die tamatiepuree en die blik tamaties.
  5. Kook vir 2 ure, roer elke 30 minute.
  6. Gooi dan die aartappels en wortels in en prut vir 'n verdere 20 tot 30 minute.

 

BRON: Siba's Table @ BBCFood

 
Category: Potjiekos
Hits: 4752