Pastaslaai

1 ui

1 Greenpepper

500g pasta (enige soort)

 

Kook pasta tot sag en

kap ui en greenpepper fyn.

 

Slaaisous:

1k tamatiesous

125ml olie

125ml asyn

25ml kerriepoeier

2ml swartpeper

 

Meng saam en gooi oor pasta met ui en greenpepper en plaas in yskas.

 

Bron:  Kreatiewe Kos Idees