Bestanddele

500g Gaar Noodles (Spiral Noodles werk lekker)

1 Groot Green Pepper Gekap

1 Groot Ui Gekap

250ml Tamatiesous

125ml Asyn

125ml Olie

200ml Suiker

1 Eetlepel Kerrie Poeier

Sout en Peper na smaak

 

Metode:

Braai gekapte uie vlugtig in klein bietjie olie saam met Kerrie poeier (nie te lank nie uie moet nog sy varsheid behou)

Voeg green peppers, tamatiesous, asyn, olie en suiker by.

Laat net vir n rukkie prut tot die suiker gesmelt het in die sous.

Voeg by klaar gaar noodles en meng goed.

Bere in yskas tot dit koud is

 

Tip: Noodle slaai is baie lekkerder as dit oor nag gestaan het, probeer dit gereeld deur roer sodat die sous nie aan die onderkant van die bak gaan le nie