Skons

1½ koppie koekmeel

2½ tl bakpoeier

1½ koppie kaas gerasper

1¼ koppies melk

1 eier ingeklits in melk

knippie sout

 

Dit is ‘n slap deeg , skep kolwyntjiepan vol en bak vir 15 tot 20 min in oond , 6 min in mikrogolf