Plaatkoekies

 

Sif alles saam;

 

2 kop koekmeel

9 teel suiker

½ teel sout

4 teel bakpoeier

 

Meng die volgende en voeg by droë bestandele;

2 eiers

1 kop melk

½ kop water

2 eetl olie

3 eetl stroop

 

Gereed vir bak!