Klapperys

1 blikkie kondensmelk

3 eetlepels margarine

 

Mikrogolf in 'n DIEP bak vir 2 minute op hoog, voeg by:

500g versiersuiker

200g klapper

 

Mikrogolf vir 6 minute op hoog, sny terwyl lou warm .

As jy nou soos ek nie regtig 'n bakster is nie en sukkel om die pienk en wit so mooi saam te kry, maak eerder 2 x batches aan, een wit en een pink/blou/groen.