Tamatiesop

Bestanddele

2 koppies room

1 teelepel suurlemoensap

1/4 teelepel peper

1/2 koppie uiegras roomkaas

1 blik tamatiesop

bietjie gerasperde uie

2 teelepels 'horse raddish' (Opsioneel)

1 t sout

 

Metode

Klits alles saam - verkoel voor bedien.

Genoeg vir 4-6 persone.

(Gerasperde komkommer kan ook bygevoeg word).

 

Bron: Peterjasie