Lekker Kerrie

 

½ kop asyn

2 eetl kerrie

1 tl sout

1 ½ tl swart peper

4 eetl bruin suiker

1 kop water

 

Meng alles saam en voeg by vleismengsel.