BESTANDDELE

  1. 15 ml olyf- of sonneblomolie
  2. 1 kg oxtail, gegeur met barbeque spice
  3. 6 peperkorrels 
  4. 3 - 4 bay leaves (lourierblare)
  5. 3 uie, in kwarte gesny 
  6. 4 - 5 wortels, in dik skywe gesny
  7. Sout en varsgemaalde peper na smaak 
  8. ’n Bietjie asyn en Worcestershiresous 

 

METODE 

  • Verbruin die vleis in ’n bietjie olie. Skep uit en hou eenkant.
  • Braai dan 1 ui tot deurskynend en plaas die vleis terug in pot.
  • Voeg nou 1 - 2 wortels, die oorblywende uie, die asyn, Worcestershiresous, peperkorrels en bay leaves saam met die vleis.
  • Laat kook tot sag vir ongeveer 3 - 4 ure of 50 minute in ’n pressure cooker (drukpot).
  • Voeg nou die res van die wortels by en prut vir so 20 minute of tot ’n dikkerige sous vorm.
  • Geur met sout en peper en bedien met rys of mashed potatoes.

 

BRON: Kuier