Maarb Ednil ShortRib Delight stew

 

Bestanddele:

• Sout (eie hand)

• Leroy Spice (eie hand)

• Steak & Chops Spice (eie hand)

• 50 balletjies Carrots

• heel 20 Mushrooms

• 3 Heel uie - Rooi

• ShortRib (1.5 Kg) Goulash Style

• 10 Patty Pans

• 1 pakkie Oxtail Sop

• 4 spuite Heuning

• Heel appel stukke (groen)

 

Maak gaar in kastrol tot sag So 1 uur en 25 min op (7) Kyk vir aanbrand!!