Kondensmelktert

KONDENSMELKTERT

 

WAT JY NODIG HET:

  • 1 x blikkie kondensmelk 
  • 3 x blikkies water 
  • 3 x eiers, geskei 
  • 4 x eetlepels maizena 
  • 4 x eetlepels vlapoeier 
  • 1 x pakkie tennis beskuitjies
  • pypkaneel 

 

MAAK SO:

  1. Pak tennis beskuitjies in tert bak. 
  2. Gooi die blikkie kondensmelk in 'n kastrol en voeg die blikkies water by en kook op lae hitte. 
  3. Skei die eiers en klop eierwitte styf.  
  4. Meng nou n halwe blikkie water met die eiergeel, maizena en vlapoeier. 
  5. Voeg dit by die kondensmelk in kastrol. 
  6. Roer op lae hitte tot styf.
  7. Haal van stoof af en voeg eierwitte by, meng goed en gooi in tert bak.
  8. Sprinkel met kaneel, Iaat heeltemal afkoel en set
 
Aantal kere besoek: 8690

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Taai Hoendervlerkies
aai Hoendervlerkies...meer
Patatpoffertjies in stroop
Patatpoffertjies in stroop...meer
Samoesas met varkvleis
Samoesas met varkvleis...meer
Ierse Koffie
Ierse Koffie...meer
Rosyntjiemuffins
Rosyntjiemuffins...meer
Peri-peri-garnale
Peri-peri-garnale...meer