Warm Rysslaai

Tannie Annetjie se resep.

BESTANDDELE:

  • 375 ml rou rys
  • 2 uie
  • Halwe kop kool
  • 125g botter
  • 1 pakkie hoender noodle sop
  • 400ml water

METODE:

  1. Kook rys soos gewoonlik tot sag
  2. Skil ui en snipper ui en kool tot fyn
  3. Smelt botter en roerbraai ui en kool tot sag (nie bruin nie)
  4. Meng hoendersop en water en kook tot gaar
  5. Meng rys en koolmengsel saam
  6. Giet sop oor en roer deurmekaar
  7. Sit warm voor
Aantal kere besoek: 7088

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Brandewyn-en-Coke T-Been
Brandewyn-en-Coke T-Been...meer
Skaapskenkelpot met kluitjies
Skaapskenkelpot met kluitjies...meer
Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit
Ouma Anne se Semel / Bran Beskuit...meer
Hoender-pastasop
Hoender-pastasop...meer
Heerlike Chips Doopsouse
Heerlike Chips Doopsouse...meer
Kerriehoender-pot
Kerriehoender-pot...meer