Oeps! Dit lyk of jy nog nie ingelog het nie. Jy moet inlog om hierdie opsie te kan gebruik! As jy nog nie geregistreer is nie, klier hier om te registreer:

Verhit melk en botter tot kookpunt en verwyder van hitte.
Klop eiers en suiker tot lig en romerig. Sif meel, bakpoeier en sout en roer by eiermengsel. Voeg warm melkmengsel by en meng. Verdeel beslag tussen die 2 panne. Smeer gelyk en bak 20min. Keer uit en laat heeltemal koud word.
Vulsel: Roer vlapoeier geleidelik by melk tot alles opgelos is. Verhit tot kookpunt en kook vir 1 min. Verwyder van hitte laat heeltemal koud word. Klop botter tot lig en donsig, voeg suiker by en verroom. Roer vlamengsel by en geur met vanilla.
Halveer die koeklae met 'n garedraad. Smeer van die vulsel oor elke Iaag en plaas opmekaar. Sprinkel van die koekkrummels bo-oor.
Aantal kere besoek: 14904
Kommentaar:
Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!