Malvalekker Yskas Tert

BESTANDDELE:

  • 500ml room, styf geklop.
  • 1 blik fyn pynappel (dreineer vog af)
  • 2 pakke mini malvalekkers (of 1 pak groot malvalekkers – fyn gesnipper)
  • 125ml suurlemoen sap.
  • 1 blik kondensmelk.
  • 1 pak tennis beskuitjies vir onder in die bak.

METODE:

  1. Meng suurlemoensap en kondensmelk saam.
  2. Voeg styfgeklopte room by.
  3. Meng pynappel en malvalekkers by.
  4. Meng als goed en skep op beskuitjies en sit in yskas.
  5. Krummel so 2 na 3 tennisbeskuitjies bo-oor
  6. Opsioneel – kan rooi kersies gesnipper ook byvoeg

BRON: Foto: kreatiewekosidees.com

33,935 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Cheezy

Marie Beskuitjie Tert

Sien

Skons

Sien

Lasagne

Sien

Stowehoender

Sien