Short-rib Delight Stew

Maarb Ednil ShortRib Delight stew

BESTANDDELE:

  • Sout (eie hand)
  • Leroy Spice (eie hand)
  • Steak & Chops Spice (eie hand)
  • 50 balletjies Carrots
  • 20 heel Mushrooms
  • 3 Heel uie - Rooi
  • ShortRib (1.5 Kg) Goulash Style
  • 10 Patty Pans
  • 1 pakkie Oxtail Sop
  • 4 spuite Heuning
  • Heel appel stukke (groen)

METODE:

  1. Gooi alles saam in kastrol
  2. Kook vir so 1 uur en 25 min op (7)
  3. Kyk vir aanbrand!!
7,057 kere besoek

Aartappel-koekies

Sien

Gebakte Sagopoeding

Sien

Selfsous Sjokolade Poeding

Sien

Wafel Resep

Sien