BESTANDDELE:
- 2 koppies koekmeel
- 9 teelepels suiker
- ½ teelepel sout
- 4 teeleps bakpoeier
- 2 eiers
- 1 koppie melk
- ½ koppie water
- 2 eetlepels olie
- 3 eetlepels stroop
METODE:
- Sif die meel, suiker, sout en bakpoeier saam.
- Meng die eiers, melk, water, olie en stroop saam en gooi by die meelmengsel en klits goed.
- Dit is dan gereed om te bak in 'n warm pan met bietjie olie.
11,443 kere besoek
Maklike pynappel "stirfry" sous
Sien
Cremora Tert
Sien
Ouma Tillie se Dadelkluitjies
Sien
Bros Koekies
Sien
