Mokka Fudge Poeding

BESTANDDELE:

  • 75 ml margarine
  • 125ml bruismeel
  • 37.5 ml kakao
  • 25ml kitskoffie
  • 75ml strooisuiker
  • 1 groot eier
  • 50ml bruin suiker
  • 125 ml okkerneute gekap
  • Sous
  • 300ml sterk swart koffie
  • 25ml kakao
  • 50ml strooisuiker

METODE:

  1. Meng al die bestanddele en giet oor beslag
  2. Verhit die oond 180*C.
  3. Plaas al die bestanddele behalwe bruinsuiker en okkerneute in mengbak en klits tot gemeng.
  4. Skep in oondvaste bak.
  5. Sprinkel neute en bruinsuiker oor.
  6. Gooi sous bo-oor en bak vir 60min.
  7. Bedien met vla of room
13,811 kere besoek

Malvapoeding

Sien

Bierboks Sjokolade Koek

Sien

Kaastert

Sien

Royco Aartappel Gebak

Sien