Mokkablokkies

Mokkablokkies

 

250g sagte margarien

1 pak (500g) versiersuiker

1 blik karamelkondensmelk

25ml sterk , swart koffie(kan meer gebruik sou jy dit verkies)

10 ml vanilla

2 pakkies mariebeskuitjies, fyn gebreek

 

Verroom margarine en klop versiersuiker bietjie vir bietjie by,

Voeg karamelkondensmelk , koffie en vanilla by en klop goed.

Meng baie goed met mariebeskuitjies.

Druk mengsel in gesmeerde bakplaat en sit in koelkas.

Sny in blokkies wanneer styf.

Bewaar die blokkies in die koelkas

 
8,405 kere besoek

Cinnabons

Sien

Rosyntjiemuffins

Sien

Vlaskywe

Sien

Roosterkoek

Sien