Klein Koekies

BESTANDDELE:

  • 2 kop meel
  • 2 kop klapper
  • 2 kop oats
  • 2 kop rice krispies
  • 4 teel bakpoeier
  • 2 eiers
  • 2 kop suiker
  • ½ kop margarine

METODE:

  1. Room eiers, suiker en margarine.
  2. Voeg al die bestanddele by.
  3. Rol in balletjies, druk plat met furk.
  4. Bak by 180*C vir 10-12 min.
11,951 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Olive & Rosemary

Heerlike Chips Doopsouse

Sien

Wit Teekoekies

Sien

Slakke in Knoffelbotter

Sien

Maklike skons

Sien