BESTANDDELE:
KORS:
- 2 x pakkies tenniskoekies
- botter
- Smelt die botter en rol die beskuitjies fyn.
- Gooi die botter bo-oor die beskuitjies om ‘n stywe pasta te vorm.
- Druk plat in tertbak.
VULSEL:
- 1 blikkie kondensmelk
- 90ml koue water
- 1 koppie cremora melk poeier
- ½ koppie suurlemoensap
- Peppermint Crisp (opsionaal)
METODE:
- Klits alles saam , gerasperde Peppermint Crisp ook.
- Gooi suurlemoensap laaste in.
- Gooi die mengsel bo-oor die kors en versprei eweredig.
- Sprinkel gerasperde peppermint crisp bo-oor vir versiering.
- Sit dit in die yskas om te stol.
27,078 kere besoek
Snoek
Sien
Waldorf-slaai
Sien
Gebakte Appelpoeding
Sien
Geurige aartappel en kaaskebabs
Sien
