Maklike Sagopoeding

MAKLIKE SAGOPOEDING

Bestandele:

1 L Melk
250 ml Sago
1 ml Sout
10 ml Vanielje geursel
4 Eiers geskei
12,5 ml Botter of Margarien
1 Eetlepel Appelkoos Konfyt

Metode:

Week die sago in 250 ml water en dreineer.
Kook 250 ml melk met 12,5 ml botter.
Voeg sago by kokende melk.
Roer en kook sago tot deurskynend.
Voeg suiker en sout by.
Klits eier gele en oortollige melk saam.
Voeg die mengsel by die mengsel in die pot by.
Roer tot verdik.
Voeg vanielje en konfyt by.
Haal pot van die stoof af.
Klits die eierwitte tot styf.
Voeg by in pot en vou in.
Gooi die mengsel uit in ‘n bak en sit in die yskas tot koud.

Geniet.

 

Bron:  Boerekos.com

20,599 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Olive & Rosemary

Vlakoek

Sien

Kaas-en-Uiebrood

Sien

Lamsbreyani

Sien

Neute Lekkers (Peanut Clusters)

Sien