Quiche Lorraine

BESTANDDELE:
  • 1 roll broskorsdeeg (jy kan by enige supermark kry)
  • 4 eiers, geklits
  • 375ml melk
  • 1 knippie sout en gemaalde swartpeper na smaak
  • 125ml gerasperde cheddarkaas
  • 400 gram oorskiet Gammon, of ham in blokkies gesny
  METODE:
  1. Voorverhit die oond tot 200 ° C
  2. Voer 'n 21cm tertbak uit met die broskorsdeeg en bak blind vir 20 minute
  3. Klits die eiers en melk, sout en gemaalde peper saam.
  4. Strooi gerasperde cheddarkaas en vleis oor die deeg basis
  5. Gooi eiermengsel oor en bak by 180 ° C vir 30-40 minute of tot gestol

BRON: PicknPay.co.za 

12,375 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Biltong

Macaroni en Kaas

Sien

Chai Tee

Sien

Fortuinkoekies

Sien

Stampmielie-gebak

Sien