Melkkos

BESTANDDELE:

  • Blik Kondensmelk
  • 2 koppies water
  • 1 liter melk
  • 1 koppie koekmeel
  • 125ml botter
  • Bietjie sout

METODE:

  1. Meng die kondensmelk, water en melk saam in 'n kastrol
  2. Vryf die botter in die meel in, sodat dit soos krummels lyk
  3. Voeg die sout by
  4. Wanneer die melk mengsel warm is, word die meelmengsel bygevoeg, en geroer totdat alles saam kook, en dik geword het.
  5. Bedien warm met kaneelsuiker.
396,605 kere besoek

Gestolde Wortelslaai

Sien

Selfsous Sjokolade Poeding

Sien

Lasagne met 'n "twist"

Sien

Suurlemoen Meringue Tert

Sien