Hierdie is 'n ou familie resep wat ons by Michelle se peetma, Tannie Marietjie Coetzee gekry het.
BESTANDDELE:
- 1 Yster Pampoen (so silwer pampoen)
- 500g vrugte koek mengsel
- 1 bakkie dik room
METODE:
- Verwyder boonste gedeelte van die pampoen om deksel te vorm
- Verwyder al die pitte
- Sit koekmengsel in en dan die room
- Sit pampoen deksel terug
- Bak in oond teen 120 grade C vir 3 ure
WENK: Tannie Marietjie sê sit in pan met bietjie water en bak. Vul water aan as dit min word anders sal pampoen aanbrand.
20,908 kere besoek
Gestolde Wortelslaai
Sien
Skons
Sien
Kerriesouttert
Sien
Kits Suurlemoenvlatert
Sien
