Kondensmelkkoekies

BESTANDDELE:

  • 685 g. koekmeel
  • 455 g. botter
  • 4 teelepel bakpoeier
  • 1 blik kondensmelk
  • 1 telepel suurlemoengeursel
  • 1 koppie strooisuiker
  • sout

METODE:

  1. Room botter en suiker en voeg kondensmelk by en meng goed.
  2. Sif meelblom, bakpoeier en sout en voeg by botter mengsel.
  3. Smeer pan en skep teelepelsvol in pan en bak teen 190 Grade C vir + - 12 minute. 
11,320 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Cheezy

Mokka Sjokolade Mikrogolf Koek

Sien

Cinnabon Rolls

Sien

Groentesop

Sien

Butternut Sop (Peterjasie)

Sien