Tannie Annetjie se resep.
BESTANDDELE:
- 375 ml rou rys
- 2 uie
- Halwe kop kool
- 125g botter
- 1 pakkie hoender noodle sop
- 400ml water
METODE:
- Kook rys soos gewoonlik tot sag
- Skil ui en snipper ui en kool tot fyn
- Smelt botter en roerbraai ui en kool tot sag (nie bruin nie)
- Meng hoendersop en water en kook tot gaar
- Meng rys en koolmengsel saam
- Giet sop oor en roer deurmekaar
- Sit warm voor
11,392 kere besoek
Gestolde Wortelslaai
Sien
Vlakoek
Sien
Kaasfrikkadelle
Sien
Lamsvleis-en-botterskorsiekerrie
Sien
