Wat jy benodig:
6 groot varktjops
1/2 kop blatjang - "chutney"
Bietjie knoffel
1 kop kookwater
1/2 kop mayonnaise
1/2 kop tamatiesous
1 pakkie bruinuiesoppoeier
Metode:
Braai tjops goudbruin aan beide kante. Meng die sousbestanddele bymekaar en gooi oor die tjops wat in 'n oondvaste skottel gesit is, sit foelie oor en bak vir 1 uur in die oond.
33,435 kere besoek
Ontbyt-Potjie
Sien
Outydse Karringmelkpoeding
Sien
Patat in foelie met heuning en kaneel
Sien
Crunchie Yskastert
Sien
