Bruinsuiker Patats

 

 

 

 

 

 

 

Smelt die volgende in 'n pot:

3 Eetlepels Botter

1/2 koppie Bruin Suiker

 

Voeg dan die volgende by:

1 x pakkie Patats (sommer van gevries af)

1/2 teelepel koeksoda

1/2 koppie water

1/2 koppie melk

Sout

1 eetlepel suurlemoensap

 

kook tot al die water weg is. Roer gedurig om aanbrand te voorkom.

10,604 kere besoek

Marmite Koek

Sien

Potatoes (Muffin Style)

Sien

Pampoen Poffertjies

Sien

Gerookte salm tartare met suurlemoen en capers

Sien