Marmite Koek

BESTANDDELE:

  • 250ml Kookwater
  • 50gr Margarine
  • 250ml Koekmeel
  • 2ml Sout
  • 150ml Suiker
  • 2 x Eiers(geklits)
  • 10ml Bakpoeier

METODE:

  1. Smelt margarine in kookwater, voeg res van bestanddele by, laaste die bakpoeier
  2. Gooi in gesmeerde jelring.
  3. Mikrogolf vir 7 min op hoog (1000w).
  4. Bolaag - 30gr margarine, 20ml marmite. Smelt saam en gooi bo-oor.
Aantal kere besoek: 11771

Kommentaar:


Hierdie resep het nog geen kommentaar nie, jy kan inlog en die eerste een wees om kommentaar op hierdie resep te lewer!

Omeletrolletjies met steak
Omeletrolletjies met steak...meer
Rysslaai
Rysslaai...meer
Suurlemoen Meringue Tert
Suurlemoen Meringue Tert...meer
Patat en mango gereg
Patat en mango gereg...meer
Kerriesouttert
Kerriesouttert...meer
Maalvleis-eenskottelgereg met tamatie-en-uieslaai
Maalvleis-eenskottelgereg met tamatie-en-uieslaai...meer