Lemonade

LEMONADE

Bestanddele:

Rasper 4 suurlemoene se skil op fynkant van rasper en gooi in ‘n kastrol saam met:

4 k suurlemoensap
¼ t sout
4 k suiker

Metode:

Roer oor matige hitte met houtlepel tot suiker gesmelt is.
Moenie kook nie.
Koel af en gooi in bottels en bêre in yskas.
Gebruik 1 deel stroop met 6 dele yskoue water of sodawater.
Bedien in glase met ysblokkies.

 

Bron:  Radio Namakwaland

 

 
10,650 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Olive & Rosemary

Gestolde Wortelslaai

Sien

Indiese Kerrie

Sien

Swartwoud Koek

Sien

Rissie-mielies oor die kole

Sien