• 1 ui, gekap
• 2 knoffelhuisies, fyngedruk
• 5 ml fyn paprika
• 1 ml fyn naeltjies
• 10 ml fyn komyn
• 2 ml gemaalde swartpeper
• 10-15 ml fyn peri-peri (Afrika-brandrissie, die ‘Bird’s-eye’-soort)
• 2 lourierblare
• 1 kg hoenderlewers
• 125 ml bier (of gebruik hoenderaftreksel)
• 185 ml tamatiepuree
• 1-2 groen rissies, in skyfies gesny, om oor te strooi
• Portugese rolletjies of kraakvars brood om voor te sit

Metode
1 Verhit die olie in ’n groot pan. Voeg die ui en knoffel by en soteer dit vir ’n paar minute tot sag.
2 Gooi al die speserye en lourierblare by en soteer dit vir nog ’n minuut. Voeg die hoenderlewers by en braai dit tot goudbruin van kleur.
3 Gooi die bier en tamatiepuree by en laat dit vir 10 minute prut tot deurgaar. Sprinkel die rissieskyfies bo-oor. Sit dit warm voor met Portugese rolletjies of kraakvars brood.
Bron: Idees Tydskrif
Foto: Idees Tydskrif
10,477 kere besoek
Heerlike Chips Doopsouse
Sien
Kruie-stokbrood
Sien
Gluhwein
Sien
Ertjie, Bone en Spek Tert
Sien