Biltong Patee

Biltong Patee

Bestanddele

1 ui, gekap
1 knoffelhuisie, gekneus
olyfolie
500 ml sampioene, gekap
250 g fyn biltong 

125 ml lae-vet maaskaas
30 ml lae-vet mayonnaise
vars pietersielie gekap

Metode

In ‘n pan, braai ui en knoffel tot sag en deurskynend.

Voeg dan sampioene by en roerbraai tot sag.

In ‘n voedselverwerker, verwerk die uie mengsel tot redelik glad en voeg die res van die bestandele by. Meng goed.

Sit voor met sout beskuitjies of kaasstrooitjies.

 

Bron:  Food Lovers Recipes

 
6,656 kere besoek
Cleo's Braai Pie - Biltong

Kaasbeskuitjies

Sien

Kerriesouttert

Sien

Portabella Sampioene as Voorgereg (oor die kole)

Sien

Kerrie en rys

Sien